- Algar se Hibriede krat is die beste vier in een opsie vir enige kleinvee boer.
- Die krat maak dit moontlik om te weeg, skandeer , klamp en klas met een krat
- Die klamp aksie maak dit maklik om die dier te spuit, asook om die dier te scan en klas
- Die klamp kan heeltemal uitgehaal word om die produk te gebruik as 'n drie rigting klas hok
|