Kantelaar - Tilt

  • Algar Sheep Tilt
  • Algar Skaapkantelaar
  • A6 - IMG_5883
  • C7 - TILT 2522
  • IMG_E4044


  • Die skaap Kantelaar is idiaal om jou diere se hoewe te werk
  • Die produk dop die dier heeltemal om sodat die hoewe toeganklik is en hou die dier stil sodat jy gemaklik en veilig kan werk
  • Die produk werk vir bokke ook
  1. Die produk kan met oploop kante kom, of sonder.
  2. Daar kan ook 'n ekstra  hekkie ingesit word, wat dit moontlik maak om te scan met die produk.
  3. Die vloer kan ook los gebou word om weeg moontlik te maak.



  • The Tilt is ideal for trimming animals hooves
  • This product tilts the animal completely on its back to make it easy and safe to work with the animal
  • This product does work for goats
  • This product has different options you can choose from
  1. It can come with or without a ramp and sloping crush sides
  2. A small gate can be added to make scanning possible
  3. The floor can be built loose to accommodate a scale for weighing
Skaap Produkte
 
Call