VEEHANTERINGSTOERUSTING - LIVESTOCK EQUIPMENT

087 150 7605

Lees graag meer oor ons produkte hier:

Algar se produkte is betroubaar en sterk.

Produkte word vervaardig uit 3mm (HD reeks) of 2mm (LD en SD reeks) staal en behandel met edge primer,

waarna 2 lae UV verf 'n pragtige afwerking voorsien. Ander afwerkings soos galvanising kan ook voorsien word.

HD - Heavy Duty reeks - is bied optimale leeftyd omrede dit vervaardig word uit square tubing in vergelyking met die SD - Standaard reeds wat uit 2mm ronde pyp vervaardig is wat dien as 'n markverwante produk.

Lyfklamp - Body Clamp
Lyfklamp met nekklamp; hierdie lyfklamp is gemaak vir baie groot tot baie klein diere; en is maklik en doeltreffend genoeg vir enige man of vrou om te gebruik; jy het net een hand is nodig om als te doen; vertikale nekklamp wat wyd open van bo tot onder vergamaklik die vang en uitbeweeg van diere; versekervanghek vir die ekstra gerustheid om moeilike diere te vang; toegangshekke vir inspuit, brandmerk, voete werk, melk en meer; asook 'n nooduitgang sou die dier gaan lê; baie effektief en vinnig; lae spanning op dier; veilig om mee te werk; opsioneel kan u die K.I. gang-hekke byvoeg wat toegang bied van alby kante om agter dier te kom. Die vloer kan opsioneel los gemonteer word sou u dit verkies om weegselle in te sit. Hierdie produk bring die heel beste en nuutste tegnologie in Suid Afrika na die Boer se voorstoep! Kontak ons vandag vir jou unike kwotasie.
Algar - Lyfklamp.pdf (377.09KB)

Veehanteringstoerusting - Livestock Handling Equipment

Bees Drukgang - Cattle Crush

Veehantering / Livestock Handling South Africa

K.I. Bees Lyfklamp - A.I. Cattle Body Clamp