Skaap Sisteem - Sheep System

  • Algar Skaap Sisteem
  • Algar Sheep System
  • A3 - IMG_5909
  • IMG_4142
  • IMG_5487
  • IMG_5280
  • A5 - VKWP8220
  • A2 - IMG_7360
  • Die Algar Skaap/Bok sisteem is idiaal vir enige skaap/bok boer, die produkte help om jou werksverrigting vinniger en veiliger te maak, en boonop dit bespaar dit jou nog arbeid ook
  • Die sisteem bestaan uit 'n Fuik, Skuifhek, 6,5m Verstelbare gang en 2 Rigting Sorteer Swaaihek
  • Algar Invoer Fuik
  • Die Algar Invoer Fuik is een in sy soort, die produk het twee hekke wat saam inswaai om die dooie kol wat normaalweg in 'n half maan kraal ontstaan te verwyder.
  • Die maak die werksverrigting baie makliker en help om jou kraal veiliger te maak deurdat jy nie meer iemand in die kamp moet sit om die laaste skape/bokke in te jaag nie.
  • Die produk word 900mm hoog gemaak vir skape en 1200 mm vir bokke
  • Die Fuik kan 30 - 35 skape op 'n slag hanteer
  • Verstelbare Gang
  • Die verstelbare gang kom in 3m en 3.5m lengtes.
  • Die verstelbare gange kan van 500mm tot 250mm vernou, dit maak dit makliker om met kleiner diere te werk.
  • Skaap / Bok Nekklamp
  • Die Algar Nekklamp is 'n H-Klamp, dit beteken die deure maak van bo tot onder die volle brete van die gang oop, sodat groot diere soos bulle en dragtige beeste gemaklik deur kan beweeg
  • Die Algar 2 Rigting Sorteer Swaaihek 
  •  'n Innovernede oplossing om jou diere te klas met die dat dit 'n ingeboude stop hek ook het.



  • The Algar Sheep/Goat System is ideal for any farmer, as it helps to work quicker and safer with your animals. It also helps to save on labour
  • This system includes a Sweep Tub, Sliding Gate, 6.5m adjustable crush and a Two Way Sorting gate
  • Algar Sweep Tub
  • The Algar Force Gate is the only one of its kind, as it has two gates that work together, swinging in to narrow the force pin and get the animals in to the crush. Also closing the dead space one usually has with only one gate
  • The Sweep tub makes the work aria safer, by canceling out the dead space tat usually forms with only one gate, this there is no need to still send a person in to the Sweep tub to get the last few animals inside
  • This product can ether be 900mm high for sheep or 1200mm for goat
  • Adjustable Alley
  • The Adjustable Alley has a first section that is 3.5m long, all the following sections are 3m long
  • This product can narrow from 500mm to 250mm, making it easier to work with smaller animals
  • Two Way Sorting gate 
  • is unique because it has a built in stop gate, so you can stop the flow of animals if you need to
Skaap Produkte
 
Call